Wonder Woman is 'n superheldin geskep deur die Amerikaanse sielkundige en skrywer William Moulton Marston (skuilnaam: Charles Moulton),[1] en kunstenaar Harry G. Peter in 1941 vir DC Comics. Marston se vrou, Elizabeth, en hulle lewensmaat, Olive Byrne,[2] word gekrediteer as sy inspirasie vir die karakter se voorkoms.[1][3][4][5][6]
<ref>
tag; no text was provided for refs named NYT-20141023
<ref>
tag; no text was provided for refs named Lepore
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search